Author Topic: KAT Afrikaans  (Read 5947 times)

Offline Forestheart  11592

  • Former Mod
  • Posts: 4195
  • Global Rep: 7397
Re: KAT Afrikaans
« Reply #25 on: February 10, 2018, 11:24:04 pm »
Hallo sa2can2000
Welkom in Ontario, Kanada. Ek woon ook in Ontario. En welkom by KAT!


Hello sa2can2000
Welcome to Ontario, Canada. I also live in Ontario. And welcome to KAT!

Offline cyber7  7

  • Member
  • Posts: 4
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #26 on: February 15, 2018, 06:40:58 am »
goeie more

weet enige van julle waar kan ek "kampterrein" kry?

Online Beowulf  39155

  • Former Translator
  • Posts: 32955
  • Global Rep: 6200
Re: KAT Afrikaans
« Reply #27 on: March 18, 2018, 10:08:13 am »
Liewe vriende, ek wens jou 'n pragtige Sondag.

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #28 on: August 08, 2018, 03:32:44 pm »
Nogsteeds niks in Afrikaans nie , wat het van die ou laaiers geword? :drunk:

Online Beowulf  39155

  • Former Translator
  • Posts: 32955
  • Global Rep: 6200
Re: KAT Afrikaans
« Reply #29 on: August 08, 2018, 04:22:25 pm »
Hallo slingervel
Ek is jammer dat ek nie weet nie, ek woon in Oostenryk. :smiley:
En net leer om die Afrikaanse taal. :Mr.G: