International Forum > International Forum

KAT Afrikaans

(1/6) > >>

slingervel:
Welkom mense hoop julle vind die forum

sunfairy:
Dankbaar om nog ander hier te vind

sa2can2000:
Dankie, en lekker om anders hier te sien.  Wonderlike Donderdag, almal.

slingervel:
Waar hang almal nou uit?

sunfairy:
Kan ons nie nog Afrikaanse mense hier kry nie? Ek weet daar is nou 'n klomp by Piratebay

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version
Sitemap