Author Topic: KAT Afrikaans  (Read 4119 times)

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
KAT Afrikaans
« on: July 27, 2016, 09:57:06 am »
Welkom mense hoop julle vind die forum

Offline sunfairy  20

  • Member
  • Posts: 14
  • Global Rep: 6
Re: KAT Afrikaans
« Reply #1 on: August 04, 2016, 11:52:28 am »
Dankbaar om nog ander hier te vind

Offline sa2can2000  155

  • Member
  • Posts: 115
  • Global Rep: 40
Re: KAT Afrikaans
« Reply #2 on: August 04, 2016, 03:19:13 pm »
Dankie, en lekker om anders hier te sien.  Wonderlike Donderdag, almal.

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #3 on: August 05, 2016, 08:02:16 am »
Waar hang almal nou uit?

Offline sunfairy  20

  • Member
  • Posts: 14
  • Global Rep: 6
Re: KAT Afrikaans
« Reply #4 on: August 05, 2016, 11:35:18 am »
Kan ons nie nog Afrikaanse mense hier kry nie? Ek weet daar is nou 'n klomp by Piratebay

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #5 on: August 11, 2016, 08:45:00 am »
Ja ek sien speedfreekrsa is daar

Offline sa2can2000  155

  • Member
  • Posts: 115
  • Global Rep: 40
Re: KAT Afrikaans
« Reply #6 on: August 13, 2016, 04:51:23 pm »
Waar het jully almal gebly in Suid Afrika?   

Ons was woonagtig in Durban, gebore en grootgeword daar.   Die beste was al die kerries, bunnychow, seekos, maar die beste was die strand, noordkus en suidkus, en natuurlik die Kaap.  Ek mis vreeslik vir Durban.    :sad:

Ons woon al amper 16 jaar nou in Ontario, Kanada.
« Last Edit: October 17, 2016, 08:54:24 pm by sa2can2000 »

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #7 on: August 15, 2016, 03:56:44 pm »
Ek bly nogsteeds in SA maar waar het ek gebly?Teveel plekke  :Mr.G:

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #8 on: August 15, 2016, 03:59:58 pm »
So wat is lekker om te DW?
Enige nuwe Afrikaanse goed?

Offline sunfairy  20

  • Member
  • Posts: 14
  • Global Rep: 6
Re: KAT Afrikaans
« Reply #9 on: October 13, 2016, 06:39:29 am »
Baie van die ou KAT mense is nou by 1337, maar ek kry nerens ons Afrikaans mense nie :'(

Offline Madre  129

  • Former Translator
  • Posts: 22
  • Global Rep: 107
Re: KAT Afrikaans
« Reply #10 on: October 13, 2016, 02:00:51 pm »
HALLO DAAR,

Lekker om te sien hier is darem n paar Afrikaners hier:)

Offline Beowulf  28501

  • Former Translator
  • Posts: 24788
  • Global Rep: 3713
Re: KAT Afrikaans
« Reply #11 on: November 09, 2016, 10:17:00 am »
Hallo liewe vriende, ek wens jou 'n goeie tyd. :smiley:
Vriendelike groete uit Oostenryk. :hello:

Offline sa2can2000  155

  • Member
  • Posts: 115
  • Global Rep: 40
Re: KAT Afrikaans
« Reply #12 on: November 24, 2016, 04:16:42 am »
Hi julle almal

I have seen quite a few South African related profile images under book requests, so it seems daar is meer van ons than we think!!  Anyway, cheers for now.

Offline george21  2

  • Member
  • Posts: 1
  • Global Rep: 1
Re: KAT Afrikaans
« Reply #13 on: January 29, 2017, 09:59:52 am »
ook hier

Offline slingervel  18

  • Member
  • Posts: 11
  • Global Rep: 7
Re: KAT Afrikaans
« Reply #14 on: March 09, 2017, 09:27:54 am »
Enige nuwe Afrikaanse film wat die moeite werd is om te kyk of aflaai?

Offline Grimms  9

  • Member
  • Posts: 3
  • Global Rep: 6
Re: KAT Afrikaans
« Reply #15 on: June 05, 2017, 11:04:14 pm »
naand Afrikaanse vriende!

Offline cyber7  7

  • Member
  • Posts: 4
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #16 on: August 12, 2017, 06:59:24 pm »
WOW!  Weer terug! :)

Offline cyber7  7

  • Member
  • Posts: 4
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #17 on: November 14, 2017, 11:39:21 am »
Kan dit weer se - WOW!

Online B4ND1T69  39105

  • Forum Moderator
  • Posts: 18838
  • Global Rep: 20267
Re: KAT Afrikaans
« Reply #18 on: November 14, 2017, 12:12:21 pm »
Hi cyber7, :hello:
    Welkom by KAT :pirate:
Maak pret en as jy my nodig het vir iets ... vra net.
Goed om jou hier te hê cyber7 :Mr.G:

   Bandit

Online yhfhsfh  5

  • Member
  • Posts: 2
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #19 on: January 03, 2018, 08:07:03 am »
Hi almal

Ek is nuut hier. Probeer nog sien hoe als  werk.

Geniet jule daggie

Online B4ND1T69  39105

  • Forum Moderator
  • Posts: 18838
  • Global Rep: 20267
Re: KAT Afrikaans
« Reply #20 on: January 03, 2018, 11:46:07 am »
Hallo en welkom by KAT, :hello:
   As jy 'n hand nodig het met enigiets of dinge vind ... ?? Stuur net hier in om ons te laat weet. :thumbsup:
Gelukkige Nuwejaarsgenoot.

Online yhfhsfh  5

  • Member
  • Posts: 2
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #21 on: January 03, 2018, 08:10:40 pm »
Hi almal

Ek is nuut hier. Probeer nog sien hoe als  werk.

Geniet jule daggie
Hallo en welkom by KAT, :hello:
   As jy 'n hand nodig het met enigiets of dinge vind ... ?? Stuur net hier in om ons te laat weet. :thumbsup:
Gelukkige Nuwejaarsgenoot.
[/quote]

Baie dankie ek wardeur dit. Ek vind nog nie regtig iets nie. Ek sukkel maar met die nuwe site. Gelukkige Nuwejaarsgenoot vir jou ook.

Online B4ND1T69  39105

  • Forum Moderator
  • Posts: 18838
  • Global Rep: 20267
Re: KAT Afrikaans
« Reply #22 on: January 03, 2018, 08:55:38 pm »
Jy kan my enigiets vra wat jy wil. :thumbsup:
Enigiets wat jy soek, ek kan jou help.
U kan hierin of per PM, Persoonlike Boodskap pos.

Laat my net weet en ek sal jou help. :pirate:

Offline Beowulf  28501

  • Former Translator
  • Posts: 24788
  • Global Rep: 3713
Re: KAT Afrikaans
« Reply #23 on: February 08, 2018, 07:00:58 pm »
Hallo beste vriende, ek wens jou 'n goeie tyd.
Beste groete, uit Oostenryk. :Mr.G:

Offline cyber7  7

  • Member
  • Posts: 4
  • Global Rep: 3
Re: KAT Afrikaans
« Reply #24 on: February 09, 2018, 10:29:24 am »
Enige Afrikaanse links?  Die movies het heelemal opgedroog :(